Hey aan almal! Dis nu weer n nuwe ding! Wat kan leker wees! GENIET daggi
Wednesday, 14 May 2008
Eerste Inskrywing!!
Hier gaan ons - Die heel eerste "Post" op ons nuwe webblad. Nou het ons 'n plek om al die dinge met mekaar te deel. Julle kan almal hier inteken en foto's opsit of sommer net skryf. Gedagtes, lekker dinge wat gebeur - skinnernuus!!
Kom ons kyk of ons dit een keer per week kan opdatum en elke week sal iemand anders 'n beurt kry - maar jy mag natuurlik inteken en skryf so veel keer as julle wil!!
Lekker dag en Liefde :)
P.S Die foto was sommer net vir die lekker!!
Posted by Van Niekerkies at 06:44 1 comments
Subscribe to:
Comments (Atom)
