CLICK HERE FOR THOUSANDS OF FREE BLOGGER TEMPLATES »

Friday, 25 July 2008

Vonk

Haai kom ons kyk of dit werk!!
 
Karolien en kie ::))




Get fantasy football with free live scoring. Sign up for FanHouse Fantasy Football today.

Friday, 13 June 2008

Wie kan my nou nie sien nie!!!

Ons hoof badkamer venster is een groote venster en is van daardie wasige glas - Ek kan nie nou aan die naam dink nie. Dit pla my nou al van die begin dat ons hier ingetrek het dat "iemand" my kan sien. Ons bure se huis het een klein badkamer venstertjie wat ook wasige glas het, maar ons venster wys direk op die draai van die straat!! Julle onthou mos die storie by die Rustenburg se kloof en al die Omies wat die Tannies so afgeloer het in die storte!! Dit is nou presies wat ek wou vermy! Hier is toe die oplossing vir my probleem.......... Pragtige nuwe gordyne - wat einlik 'n stortgordyn is wat ek middeldeur gesny en gesoom het - Dit was so mooi! Die wegbinder Ek kon natuurlik nie ophou by die een badkamer venster nie - Hier is die Toilet kamer - Ja daar is 'n aparte Toilet met 'n deur - Dankie tog!! Nou hoef ek nie meer te komkommer dat my buure my afloer nie!! Nie dat hulle in elk geval sal nie!! Ek hoop........

Sunday, 08 June 2008

Hello almal

hier is my eerste blog!!!

Wednesday, 14 May 2008

Hey aan almal! Dis nu weer n nuwe ding! Wat kan leker wees! GENIET daggi

Eerste Inskrywing!!

Hier gaan ons - Die heel eerste "Post" op ons nuwe webblad. Nou het ons 'n plek om al die dinge met mekaar te deel. Julle kan almal hier inteken en foto's opsit of sommer net skryf. Gedagtes, lekker dinge wat gebeur - skinnernuus!!
Kom ons kyk of ons dit een keer per week kan opdatum en elke week sal iemand anders 'n beurt kry - maar jy mag natuurlik inteken en skryf so veel keer as julle wil!!
Lekker dag en Liefde :)
P.S Die foto was sommer net vir die lekker!!