Hier gaan ons - Die heel eerste "Post" op ons nuwe webblad. Nou het ons 'n plek om al die dinge met mekaar te deel. Julle kan almal hier inteken en foto's opsit of sommer net skryf. Gedagtes, lekker dinge wat gebeur - skinnernuus!!
Kom ons kyk of ons dit een keer per week kan opdatum en elke week sal iemand anders 'n beurt kry - maar jy mag natuurlik inteken en skryf so veel keer as julle wil!!
Lekker dag en Liefde :)
P.S Die foto was sommer net vir die lekker!!

1 comments:
Hallo v-o-n-k-e-r-s
Wat n lekkerte...jul moet ons net leer hoe om te maak -kani die musiek luister nie!!!!
Dankie Karolien...dit was n groot verrassing,,,,,
liefde
Ma en Pa
Post a Comment